R795,000

Avalon Central ground floor unit

Reference: M35
flat 2 Bedroom 1 Bathroom 0 Garage 76 m2

Ground floor flat

Contact An Agent

GROUND FLOOR SECTIONAL TITLE UNIT

Baie oulike twee slaapkamer meenthuis. Albei kamers met ingeboude kaste. Die leefarea met n skuifdeur na buite  is groot genoeg vir n sitkamer en eetkamer stel. Die kombuis het heelwat ingeboude kaste en n stoof. Volledige badkamer met bad en stort. Op die stoep , kyk op die foto agter die riete, is plek vir die wasmasjien gemaak.

Die inwoners het die privaat gebruik van 2 swembaddens. Daar is ook n braaiplek skuins voor die woonstel, asook  n parkeerplek vir jou voertuig.

 Die gebou is stap afstand na Shoprite, Absa , n haarsalon , slaghuis, apteek en n paar ander winkels. n Goeie koop.