R730 000

Central two bedroom flat

Reference: M34
Apartment/Flat 2 Bedroom 1 Bathroom 1 Garage 89 m2

Sectional Title two bedroom flat

Contact An Agent

This is a centrally situated 2 bedroom flat with a bathroom, lounge, nice size kitchen and a lock up garage. Property size about 89 m/2. Die eiendom is baie sentraal gelee en stap afstand van die meeste besighede en restaurante af. Oorkant die straat van die munisipaliteit en n klip gooi van die Oue Tehuis en N G Kerk af.

Ideal for a single person, young couple or pensioner. Die woonstel is netjies. Voor is n klein toegeboude stoep en agter n oop stoepie wat lei na n tuintjie.

Goeie belegging vir eendag anderdag.