R 1 750 000

House in Montagu

Reference: M44
House 3 Bedroom 2 Bathroom 2 Garage 1250 m2

House Montagu South

Contact An Agent

n Baie netjiese 4 slaapkamer huis. Vierde slaapkamer is klein, en kan ook dien as n studeerkamer. Ongelukkig is daar nie n kamer met n en-suite badkamer nie. Albei badkamers is in die gang maar is baie mooi gedoen.

Die leefrea is ruim,en die voorstoep het n pragtige uitsig. Die is n ‘gewone’ netjiese huis. Die een slaapkamer woonstel apart van die huis is ideaal vir n Oupa en Ouma of n ‘groot’ kind. Of verhuur dit vir n inkomste.

Die huis is in vreeslike helder kleure geverf en meeste kopers skrik as hulle by die voordeur instap in n geel portaal en blou en oranje en groen mure begroet jou oral. Indien dit n verskil sou maak is die verkoper bereid om die huis te verf in neutrale kleure. So – hou dit ingedagte en kom loer gerus.