R1 420 000

Vacant ground

Reference: M42
Vacant ground 0 Bedroom 0 Bathroom 0 Garage 5790 m2

Vacant agricultural ground.

Contact An Agent

This is really a beautiful piece of land with lovely mountain views. Water is not a problem as you have Municipal and CBR water.

Die erf is letterlik in die middel van die dorp, reg oorkant die Hoerskool en die sonering is ‘landbou’ en as gevolg hiervan is die munisipale tariewe minimaal. Tans word die erf uitverhuur en is daar n kool oes op die land en onder teen die rivier wei n paar skape. Daar is min dorpe wat jou die opsie gee om in die dorp te ‘boer’. Dit is deel van ons dorpie se unieke kultuur –

In Montagu het ons alles wat jy mag nodig kry, n dokter, n tandarts, n Staats Hospitaal, n apteek, skole , Spar en Shoprite vir kos, n paar slaghuise en n bottelstoor of twee. O ja, en moenie vergeet van al die wyn in die omgewing nie. Miskien is dit net tyd om jou droom te kom leef.